EFESIËRS 1:4
EFESIËRS 1:4 Bybel vir almal (ABA)
God het ons gekies sodat ons aan Christus kan behoort. Ja, God het ons gekies voordat Hy die wêreld gemaak het. Hy het dit gedoen sodat ons aan Hom sal behoort en reg sal lewe en vol liefde sal wees.
Deel
Lees EFESIËRS 1EFESIËRS 1:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
soos Hy ons in Hom uitverkies het voor die grondlegging van die wêreld om heilig en sonder gebrek voor Hom in liefde te wees
Deel
Lees EFESIËRS 1EFESIËRS 1:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.
Deel
Lees EFESIËRS 1