EFESIËRS 1:2
EFESIËRS 1:2 Bybel vir almal (ABA)
Ek bid dat God ons Vader en die Here Jesus Christus genadig sal wees vir julle en dat Hy vir julle vrede sal gee.
Deel
Lees EFESIËRS 1EFESIËRS 1:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Genade vir julle en vrede van God, onse Vader, en die Here Jesus Christus!
Deel
Lees EFESIËRS 1EFESIËRS 1:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus!
Deel
Lees EFESIËRS 1EFESIËRS 1:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Genade vir julle en vrede van God, ons Vader, en die Here Jesus Christus.
Deel
Lees EFESIËRS 1EFESIËRS 1:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Genade vir julle en vrede van God ons Vader en van die Here Jesus Christus.
Deel
Lees EFESIËRS 1