YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PREDIKER 9:18

PREDIKER 9:18 Bybel vir almal (ABA)

Wysheid is beter as oorlog-wapens, maar een sondaar verwoes baie goeie dinge.

Deel
Lees PREDIKER 9

PREDIKER 9:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wysheid is beter as oorlogswapens, maar een sondaar bederf baie goeie dinge.

Deel
Lees PREDIKER 9

PREDIKER 9:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wysheid is beter as wapens, maar een misstap kan baie wat goed is, bederf.

Deel
Lees PREDIKER 9

PREDIKER 9:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wysheid is beter as oorlogswapens, maar een persoon wat verkeerd optree, maak baie wat goed is, tot niet.

Deel
Lees PREDIKER 9

PREDIKER 9:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wysheid is beter as oorlogswapens, maar een sondaar vernietig baie goed.

Deel
Lees PREDIKER 9

PREDIKER 9:18 Die Boodskap (DB)

Wysheid is beter as oorlogswapens. ’n Dwaas kan egter alle goeie dinge met een woord vernietig.

Deel
Lees PREDIKER 9

PREDIKER 9:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wysheid is meer werd as oorlogswapens. Maar een persoon wat fouteer, kan baie wat goed is, bederf.

Deel
Lees PREDIKER 9
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's