YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PREDIKER 6:9

PREDIKER 6:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat ’n mens se oë kan sien, is beter as ’n swerwende begeerte. Ook dit is dus sinloos, ’n blote gejaag na wind.

Deel
Lees PREDIKER 6

PREDIKER 6:9 Bybel vir almal (ABA)

Die dinge wat 'n mens kan sien, is beter as die dinge waarna jy aanhou verlang. Ook dít is nie soos dit moet wees nie. Mense jaag wind.

Deel
Lees PREDIKER 6

PREDIKER 6:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die aanskouing met die oë is beter as die geswerf van die begeerte. Ook dit is tevergeefs en 'n gejaag na wind.

Deel
Lees PREDIKER 6

PREDIKER 6:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat die mens het, is beter as wat hy begeer. Ook hier kom dit tot niks. Dit is 'n gejaag na wind.

Deel
Lees PREDIKER 6

PREDIKER 6:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Om met die oë te geniet, is beter as onvervulde begeertes. Ook dit is sinloos en 'n gejaag na wind.

Deel
Lees PREDIKER 6

PREDIKER 6:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Beter is die aanskoue van die oë as die omswerwing van die begeerte: dit is ook nietigheid en gejaagdheid.

Deel
Lees PREDIKER 6

PREDIKER 6:9 Die Boodskap (DB)

Absoluut niks nie. Dit is ’n gejaag agter wind aan, want dit is beter om iets te besit as om voortdurend daarna te smag.

Deel
Lees PREDIKER 6

PREDIKER 6:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat ’n mens se oë kan sien, is beter as ’n swerwende begeerte. Ook dit is dus sinloos, ’n blote gejaag na wind.

Deel
Lees PREDIKER 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's