YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PREDIKER 6:7

PREDIKER 6:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Al die inspanning van 'n mens is maar net vir sy mond, maar tog kry sy keel nie genoeg nie.

Deel
Lees PREDIKER 6

PREDIKER 6:7 Bybel vir almal (ABA)

Mense werk hard om te kan eet, maar hulle kry nooit genoeg nie.

Deel
Lees PREDIKER 6

PREDIKER 6:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Al die moeitevolle arbeid van 'n mens is vir sy mond, en tog word die begeerte nie bevredig nie.

Deel
Lees PREDIKER 6

PREDIKER 6:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die mens sloof hom af vir kos, maar sy honger word nooit gestil nie.

Deel
Lees PREDIKER 6

PREDIKER 6:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Al die inspanning van 'n mens is maar net vir sy mond, maar tog kry sy keel nie genoeg nie.

Deel
Lees PREDIKER 6

PREDIKER 6:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Al die arbeid van die mens is vir sy mond, en tog word die lus nie versadig nie.

Deel
Lees PREDIKER 6

PREDIKER 6:7 Die Boodskap (DB)

Al waarvoor die mens werk, is om sy maag vol te kry, want hongerpyne verdwyn nooit nie.

Deel
Lees PREDIKER 6

PREDIKER 6:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die mens se moeite is vir sy mond, maar hy kry nooit genoeg nie.

Deel
Lees PREDIKER 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's