PREDIKER 6:11
PREDIKER 6:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hoe meer woorde, hoe meer kom dit tot niks. Wat baat dit die mens?
Deel
Lees PREDIKER 6PREDIKER 6:11 Bybel vir almal (ABA)
Mense sê baie dinge, maar dit beteken niks. Dinge is nie soos dit moet wees nie, dit help 'n mens niks.
Deel
Lees PREDIKER 6PREDIKER 6:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hoe meer woorde, des te meer vermeerder hulle die nietigheid; watter voordeel het die mens daarvan?
Deel
Lees PREDIKER 6