PREDIKER 6:10
PREDIKER 6:10 Bybel vir almal (ABA)
God het lank gelede gesê wat nou moet gebeur. Almal weet wat 'n mens is, 'n mens kan nie vir God na die hof vat nie, God is sterker as 'n mens.
PREDIKER 6:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wat hy ook is, lankal is sy naam genoem, en dit is bekend dat hy mens is: hy kan nie in die gereg gaan met Hom wat sterker is as hy nie.
PREDIKER 6:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat 'n mens is, word reeds met die naam mens gesê, dit is bekend wat hy is: hy is mens. Hy kan nie 'n regstryd voer met die Een wat sterker as hy is nie.
PREDIKER 6:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wat bestaan, is lankal reeds benoem. Dit is bekend dat hy “mens” is, en hy kan nie 'n regstryd begin met Een wat magtiger as hy is nie.
PREDIKER 6:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat was, word reeds genoem, en dit is bekend dat dit 'n mens is