PREDIKER 6:1
PREDIKER 6:1 Bybel vir almal (ABA)
Daar is 'n verkeerde ding wat ek in hierdie wêreld gesien het, en dit is vir 'n mens moeilik om dit te verstaan
Deel
Lees PREDIKER 6PREDIKER 6:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DAAR is 'n onheil wat ek gesien het onder die son, en wat swaar druk op die mensdom
Deel
Lees PREDIKER 6PREDIKER 6:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het in hierdie wêreld ellende gesien wat swaar druk op 'n mens
Deel
Lees PREDIKER 6PREDIKER 6:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar is 'n euwel wat ek gesien het onder die son, en wat swaar druk op die mensdom
Deel
Lees PREDIKER 6