PREDIKER 5:6
PREDIKER 5:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want soos daar baie drome is, so is daar ook nietige woorde in menigte, maar vrees God!
Deel
Lees PREDIKER 5PREDIKER 5:6 Die Boodskap (DB)
Pas op vir ydele droompraatjies, want dit maak ’n mens net vol van jouself. Dien God eerder met groot eerbied.
Deel
Lees PREDIKER 5PREDIKER 5:6 Bybel vir almal (ABA)
Mense droom baie en hulle praat baie, en wat hulle sê, is nie soos dit moet wees nie. Maar jy moet vir God respekteer.
Deel
Lees PREDIKER 5PREDIKER 5:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is baie drome, baie wat tot niks kom nie, ook baie woorde. Maar dien jy vir God!
Deel
Lees PREDIKER 5PREDIKER 5:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want waar baie drome en onsinnighede is, is daar meer woorde. Ja, vrees God!
Deel
Lees PREDIKER 5