YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PREDIKER 5:4

PREDIKER 5:4 Bybel vir almal (ABA)

Dit is beter om nie te belowe nie as om te belowe en dit nie te doen nie.

Deel
Lees PREDIKER 5

PREDIKER 5:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is beter dat jy nie belowe nie as dat jy belowe en nie betaal nie.

Deel
Lees PREDIKER 5

PREDIKER 5:4 Bybel vir almal (ABA)

Dit is beter om nie te belowe nie as om te belowe en dit nie te doen nie.

Deel
Lees PREDIKER 5

PREDIKER 5:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Dit is beter dat jy nie belowe nie as dat jy belowe en nie betaal nie.

Deel
Lees PREDIKER 5

PREDIKER 5:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is beter dat jy nie belowe nie as dat jy belowe en nie betaal nie.

Deel
Lees PREDIKER 5

PREDIKER 5:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dit is beter dat jy nie beloof nie as dat jy beloof en nie betaal nie.

Deel
Lees PREDIKER 5

PREDIKER 5:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wanneer jy 'n gelofte aan God doen, stel nie uit om dit te betaal nie; want hy het geen behae in dwase nie; betaal wat jy beloof het.

Deel
Lees PREDIKER 5

PREDIKER 5:3-4 Die Boodskap (DB)

As jy God iets belowe het, moet jy dit so gou moontlik doen. God hou nie van mense wat los en vas beloftes maak nie. Doen wat jy belowe het.

Deel
Lees PREDIKER 5

PREDIKER 5:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dis baie beter om niks te belowe nie as om iets te belowe wat jy nie doen nie.

Deel
Lees PREDIKER 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's