YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PREDIKER 5:2

PREDIKER 5:2 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer jy besig is met baie dinge, dan droom jy baie dinge. Wanneer jy baie praat, dan praat jy soos 'n dwaas.

Deel
Lees PREDIKER 5

PREDIKER 5:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want soos die droom kom deur baie drukte, so die gepraat van die dwaas deur baie woorde.

Deel
Lees PREDIKER 5

PREDIKER 5:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Baie doenigheid bring drome, baie praat lei tot onverstandige woorde.

Deel
Lees PREDIKER 5

PREDIKER 5:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ja, 'n droom kom deur baie sorge en 'n dwase gepraat deur baie woorde.

Deel
Lees PREDIKER 5

PREDIKER 5:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wees nie oorhaastig met jou mond nie, en laat jou hart nie haastig wees om iets voor God uit te spreek nie, want God is in die hemel en jy op die aarde; daarom moet jou woorde min wees.

Deel
Lees PREDIKER 5

PREDIKER 5:2 Die Boodskap (DB)

Pas op hoe jy oor jou drome praat, want van te veel praat, kom groot probleme. Kort voor lank sê jy verkeerde dinge oor God.

Deel
Lees PREDIKER 5

PREDIKER 5:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baie aktiwiteit gee jou rustelose drome. Net so kom dwaasheid van te veel woorde.

Deel
Lees PREDIKER 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's