YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PREDIKER 5:19

PREDIKER 5:19 Bybel vir almal (ABA)

So 'n persoon sal nie baie terugdink aan wat in sy lewe gebeur het nie, want hy is besig met die baie goeie dinge wat God vir hom gee.

Deel
Lees PREDIKER 5

PREDIKER 5:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want hy dink nie baie aan sy lewensdae nie, omdat God hom laat besig wees met die vreugde van sy hart.

Deel
Lees PREDIKER 5

PREDIKER 5:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

So 'n mens dink skaars na oor wat in sy lewe gebeur, so vol is hy van die blydskap wat God gee.

Deel
Lees PREDIKER 5

PREDIKER 5:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want hy dink nie baie aan sy lewensdae nie: God laat hom besig bly met wat sy hart verbly.

Deel
Lees PREDIKER 5

PREDIKER 5:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En elke mens aan wie God rykdom gegee het en aan hom mag gegee het om daarvan te eet en sy deel te neem en hom te verheug in sy arbeid; dit is die gawe van God.

Deel
Lees PREDIKER 5

PREDIKER 5:19 Die Boodskap (DB)

As God hom bly en gelukkig maak, dink hy glad nie aan hoe kort en swaar die lewe is nie.

Deel
Lees PREDIKER 5

PREDIKER 5:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle kry min tyd om na te dink oor hulle lewe, want God maak hulle dae vol blydskap.

Deel
Lees PREDIKER 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's