PREDIKER 5:13
PREDIKER 5:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Net een ongelukkige transaksie, en hy verloor die rykdom. As hy die vader van ’n seun is, het hy niks om vir sy seun na te laat nie.
Deel
Lees PREDIKER 5PREDIKER 5:13 Bybel vir almal (ABA)
Een slegte ding gebeur, en dan is sy goed weg. Hy het miskien 'n kind, maar sy kind kry niks.
Deel
Lees PREDIKER 5PREDIKER 5:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gaan hierdie rykdom verlore deur 'n ongeval, en het hy 'n seun verwek, dan besit dié niks nie.
Deel
Lees PREDIKER 5PREDIKER 5:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy doen verkeerd sake en verloor die rykdom. Hy het intussen die vader van 'n seun geword en dié kry dan niks nie.
Deel
Lees PREDIKER 5PREDIKER 5:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hierdie rykdom het verlore gegaan deur swak besigheid. Hy het 'n seun verwek, maar dié sit sonder iets in sy hand.
Deel
Lees PREDIKER 5