PREDIKER 4:7
PREDIKER 4:7 Bybel vir almal (ABA)
Ek het nog iets in hierdie wêreld gesien wat nie is soos dit moet wees nie.
Deel
Lees PREDIKER 4PREDIKER 4:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En weer het ek 'n vergeefse moeite gesien onder die son
Deel
Lees PREDIKER 4PREDIKER 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het in hierdie wêreld nog meer gesien wat tot niks kom nie
Deel
Lees PREDIKER 4PREDIKER 4:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En weer het ek iets sinloos gesien onder die son
Deel
Lees PREDIKER 4PREDIKER 4:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het ek teruggekeer, en ek het nietigheid onder die son gesien.
Deel
Lees PREDIKER 4