PREDIKER 4:5
PREDIKER 4:5 Bybel vir almal (ABA)
Dwase gebruik nie hulle hande nie en hulle werk nie. Hulle sterf van honger.
Deel
Lees PREDIKER 4PREDIKER 4:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die dwaas vou sy hande en eet sy eie vlees op.
Deel
Lees PREDIKER 4PREDIKER 4:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die dwaas vou sy hande en bewerk so sy eie ondergang.
Deel
Lees PREDIKER 4PREDIKER 4:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die dwaas vou sy hande en vernietig homself.
Deel
Lees PREDIKER 4PREDIKER 4:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die dwaas vou sy hande saam en eet sy eie vlees.
Deel
Lees PREDIKER 4