YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PREDIKER 4:13

PREDIKER 4:13 Bybel vir almal (ABA)

'n Jongman wat arm is maar wat wysheid het, is beter as 'n koning wat oud is en wat 'n dwaas is en nie wil luister na sy raadgewers nie.

Deel
Lees PREDIKER 4

PREDIKER 4:13 Bybel vir almal (ABA)

'n Jongman wat arm is maar wat wysheid het, is beter as 'n koning wat oud is en wat 'n dwaas is en nie wil luister na sy raadgewers nie.

Deel
Lees PREDIKER 4

PREDIKER 4:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Beter is 'n behoeftige maar wyse jongman as 'n ou maar dwase koning wat nie meer weet om hom te laat waarsku nie.

Deel
Lees PREDIKER 4

PREDIKER 4:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Jongman wat arm is maar verstandig, is beter as 'n koning wat oud is maar dwaas en hom nie meer wil laat waarsku nie.

Deel
Lees PREDIKER 4

PREDIKER 4:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Arm, maar wyse jong man is beter as 'n ou, maar dwase koning wat nie meer weet om op 'n waarskuwing ag te slaan nie

Deel
Lees PREDIKER 4

PREDIKER 4:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Beter is 'n arm en wyse kind as 'n ou en dwase koning, wat nie meer vermaan sal word nie.

Deel
Lees PREDIKER 4

PREDIKER 4:13 Die Boodskap (DB)

Dit is goed as ’n jong, intelligente man oor die land regeer. Al kom hy uit ’n arm familie en al was hy in die tronk

Deel
Lees PREDIKER 4

PREDIKER 4:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dis beter om ’n jongmens te wees wat arm en verstandig is, as om ’n koning te wees wat oud en dwaas is en van niemand raad aanvaar nie.

Deel
Lees PREDIKER 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's