YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PREDIKER 4:10

PREDIKER 4:10 Bybel vir almal (ABA)

want as een van hulle val, dan kan die ander een hom optel. Maar dit sal sleg gaan met iemand wanneer hy val en daar is niemand om hom op te tel nie.

Deel
Lees PREDIKER 4

PREDIKER 4:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want as hulle val, kan die een sy maat optel, maar wee die een wat val sonder dat daar 'n tweede is om hom op te tel.

Deel
Lees PREDIKER 4

PREDIKER 4:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

As die een val, kan die ander hom ophelp. Maar as een val wat alleen is, is daar niemand om hom op te help nie.

Deel
Lees PREDIKER 4

PREDIKER 4:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ja, as hulle val, kan die een sy maat ophelp; maar wee die een wat val sonder dat daar 'n tweede is om hom op te help!

Deel
Lees PREDIKER 4

PREDIKER 4:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want as hulle val, sal die een sy maat optel; maar wee hom wat alleen is as hy val; want hy het geen ander om hom op te help nie.

Deel
Lees PREDIKER 4

PREDIKER 4:10 Die Boodskap (DB)

As die een val, kan die ander een hom ophelp. Dit is sleg as die een val en daar is niemand om hom te help nie.

Deel
Lees PREDIKER 4

PREDIKER 4:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As een mens val, kan sy vriend hom ophelp. Maar as een val wat alleen is, is daar niemand om hom op te help nie.

Deel
Lees PREDIKER 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's