YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PREDIKER 3:6

PREDIKER 3:6 Bybel vir almal (ABA)

Daar is 'n tyd om te soek en 'n tyd om iets te laat wegraak, 'n tyd om iets op te pas en 'n tyd om dit weg te gooi.

Deel
Lees PREDIKER 3

PREDIKER 3:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'n tyd om te soek en 'n tyd om verlore te laat gaan, 'n tyd om te bewaar en 'n tyd om weg te gooi

Deel
Lees PREDIKER 3

PREDIKER 3:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n tyd om aan te skaf, 'n tyd om te laat wegraak, 'n tyd om te spaar, 'n tyd om weg te gooi

Deel
Lees PREDIKER 3

PREDIKER 3:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n tyd om te soek en 'n tyd om te laat wegraak; 'n tyd om te bewaar en 'n tyd om weg te gooi

Deel
Lees PREDIKER 3

PREDIKER 3:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

'n Tyd om te kry en 'n tyd om te verloor; 'n tyd om te bewaar en 'n tyd om weg te gooi

Deel
Lees PREDIKER 3

PREDIKER 3:6 Die Boodskap (DB)

daar is ’n tyd om te soek en ’n tyd om goed te laat wegraak; daar is ’n tyd om op te gaar en ’n tyd om weg te gooi; •

Deel
Lees PREDIKER 3

PREDIKER 3:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Tyd om te soek en ’n tyd om te verloor. ’n Tyd om op te pas en ’n tyd om weg te gooi.

Deel
Lees PREDIKER 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's