YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PREDIKER 3:2

PREDIKER 3:2 Bybel vir almal (ABA)

Daar is 'n tyd om gebore te word en 'n tyd om te sterf, 'n tyd om te plant en 'n tyd om plante uit te trek.

Deel
Lees PREDIKER 3

PREDIKER 3:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'n tyd om gebore te word en 'n tyd om te sterwe, 'n tyd om te plant en 'n tyd om uit te roei wat geplant is

Deel
Lees PREDIKER 3

PREDIKER 3:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

daar is 'n tyd om gebore te word, 'n tyd om te sterwe, 'n tyd om te plant, 'n tyd om plante uit te trek

Deel
Lees PREDIKER 3

PREDIKER 3:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n tyd om geboorte te gee en 'n tyd om te sterf; 'n tyd om te plant en 'n tyd om uit te trek wat geplant is

Deel
Lees PREDIKER 3

PREDIKER 3:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

'n Tyd om gebore te word en 'n tyd om te sterwe; 'n tyd om te plant, en 'n tyd om te pluk wat geplant is

Deel
Lees PREDIKER 3

PREDIKER 3:2 Die Boodskap (DB)

daar is ’n tyd om gebore te word en daar is ’n tyd om dood te gaan; daar is ’n tyd om te plant en daar is ’n tyd om weer die plante uit te trek; •

Deel
Lees PREDIKER 3

PREDIKER 3:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Tyd om gebore te word en ’n tyd om te sterf. ’n Tyd om te plant en ’n tyd om uit te ruk wat geplant is.

Deel
Lees PREDIKER 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's