PREDIKER 2:2 – Vergelyk alle weergawes
PREDIKER 2:2 AFR83 (Afrikaans 1983)
Van lag moes ek sê: dis sinloos, en van plesier: wat bring dit?
Deel
PREDIKER 2 AFR83PREDIKER 2:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Van die lag het ek gesê: Dit is onsinnig! en van die vreugde: Wat verskaf dit?
Deel
PREDIKER 2 AFR53PREDIKER 2:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Ek het gesê: “Om te lag, is dwaasheid, en watter vreugde bring dit?”
Deel
PREDIKER 2 NLVPREDIKER 2:2 DB (Die Boodskap)
Ek het ontdek dat om te lag nie veel sin het nie en dat vreugde nie veel beteken nie.
Deel
PREDIKER 2 DBPREDIKER 2:2 ABA (Bybel vir almal)
Ek het gedink dit is dom om altyd te lag. Wat help dit om vrolik te wees? Niks.
Deel
PREDIKER 2 ABAPREDIKER 2:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Om te lag, het ek gesê, is onsinnig, en oor plesier, wat lewer dit op?
Deel
PREDIKER 2 AFR20PREDIKER 2:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van die lag het ek gesê: Dit is mal, en van vrolikheid: Wat doen dit?
Deel
PREDIKER 2 CAB23