PREDIKER 12:3
PREDIKER 12:3 Die Boodskap (DB)
Dit is wanneer jou hande begin bewe, die bene moeilik loop, die tande moeilik kou omdat hulle so min is, en die oë sleg sien
Deel
Lees PREDIKER 12PREDIKER 12:3 Bybel vir almal (ABA)
Want daar sal dae kom wanneer jou hande begin bewe en jou bene krom word en jou tande nie meer die kos fyn kan kou nie omdat jy te min tande het, dae wanneer jou oë dof begin word
Deel
Lees PREDIKER 12PREDIKER 12:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
dié dag wanneer die wagters van die huis sal bewe en die sterk manne krom word en die malers die werk staak, omdat hulle te min geword het, en die wat deur die vensters kyk, verduister word
Deel
Lees PREDIKER 12