PREDIKER 11:8
PREDIKER 11:8 Bybel vir almal (ABA)
Ja, as 'n mens lank lewe, dan moet hy elke jaar van sy lewe geniet, maar hy moet daaraan dink dat die donker tyd ook lank sal wees, die tyd wanneer hy dood sal wees. Alles wat later kom, sal nie reg wees nie.
Deel
Lees PREDIKER 11PREDIKER 11:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want as die mens baie jare lewe, moet hy hom in dié almal verheug en dink aan die dae van duisternis, dat dit baie sal wees; alles wat kom, is nietigheid.
Deel
Lees PREDIKER 11PREDIKER 11:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
As 'n mens lank lewe, moet jy oor alles dankbaar wees. Maar jy moet onthou dat die donker dae van die dood wat kom, ook baie is. Alles kom tot niks.
Deel
Lees PREDIKER 11