YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PREDIKER 11:10

PREDIKER 11:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Verwyder daarom droefheid uit jou hart en verwyder die kwaad uit jou vlees, want kinderjare en jeug is nietigheid.

Deel
Lees PREDIKER 11

PREDIKER 11:10 Bybel vir almal (ABA)

Jy moenie bekommerd wees nie, oor niks nie. Jy moet alles weghou van jou wat jou kan laat swaarkry, want die tyd om jonk te wees, is ook nie soos dit moet wees nie.

Deel
Lees PREDIKER 11

PREDIKER 11:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En weer verdriet uit jou hart, en hou die kwale weg van jou liggaam, want die jeug en die jonkheid is nietigheid.

Deel
Lees PREDIKER 11

PREDIKER 11:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hou kommer uit jou hart en vermy wat jou liggaam kan kwaad doen. Ook die jeug en die jonkheid kom tot niks.

Deel
Lees PREDIKER 11

PREDIKER 11:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Weer kwelling uit jou hart en hou lyding weg van jou liggaam, want die jeug en die bloei van die lewe is sinloos.

Deel
Lees PREDIKER 11

PREDIKER 11:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Verwyder daarom droefheid uit jou hart en verwyder die kwaad uit jou vlees, want kinderjare en jeug is nietigheid.

Deel
Lees PREDIKER 11

PREDIKER 11:10 Die Boodskap (DB)

Jongmens, verban alle verdriet en pyn uit jou hart, want ’n mens is nie vir altyd jonk nie. Jonkwees kom ook tot niks.

Deel
Lees PREDIKER 11

PREDIKER 11:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vermy bekommernis, dit sal jou liggaam gesond hou. Ook die jeug en jonkheid is sinloos.

Deel
Lees PREDIKER 11
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's