YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PREDIKER 1:9

PREDIKER 1:9 Bybel vir almal (ABA)

Die dinge wat daar was, sal weer daar wees. Mense sal weer die dinge doen wat hulle altyd gedoen het. Daar is niks wat nuut is in hierdie wêreld nie.

Deel
Lees PREDIKER 1

PREDIKER 1:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.

Deel
Lees PREDIKER 1

PREDIKER 1:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat was, sal weer wees; wat gebeur het, sal weer gebeur. Daar is niks nuuts in hierdie wêreld nie.

Deel
Lees PREDIKER 1

PREDIKER 1:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wat ook al gebeur het, dit is wat gaan gebeur; en wat ook al gedoen is, dit is wat gedoen gaan word. Daar is niks nuuts onder die son nie.

Deel
Lees PREDIKER 1

PREDIKER 1:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wat was, dit is wat sal wees; en wat gebeur, is wat gedoen sal word; en daar is niks nuuts onder die son nie.

Deel
Lees PREDIKER 1

PREDIKER 1:9 Die Boodskap (DB)

Wat reeds gebeur het, sal maar weer gebeur. En wat mense tot nou toe gedoen het, sal hulle maar môre en oormôre weer doen.

Deel
Lees PREDIKER 1

PREDIKER 1:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Niks wat gebeur, is nuut nie. Wat gedoen is, sal weer gedoen word. Daar is niks nuuts onder die son nie.

Deel
Lees PREDIKER 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's