YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PREDIKER 1:4

PREDIKER 1:4 Bybel vir almal (ABA)

Mense lewe en mense sterf, maar die aarde is altyd daar.

Deel
Lees PREDIKER 1

PREDIKER 1:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die een geslag gaan, en die ander geslag kom, en die aarde bly vir ewig staan.

Deel
Lees PREDIKER 1

PREDIKER 1:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Geslagte kom en geslagte gaan, maar die wêreld bly altyd dieselfde.

Deel
Lees PREDIKER 1

PREDIKER 1:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Geslagte kom en geslagte gaan, en die aarde bestaan vir altyd.

Deel
Lees PREDIKER 1

PREDIKER 1:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Een geslag gaan verby, en 'n ander geslag kom, maar die aarde bly vir ewig.

Deel
Lees PREDIKER 1

PREDIKER 1:4 Die Boodskap (DB)

Geslagte kom en gaan, maar watter sin het dit? Die lewe gaan maar op sy ou manier voort.

Deel
Lees PREDIKER 1

PREDIKER 1:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die een geslag volg op die ander, maar die aarde verander nooit nie.

Deel
Lees PREDIKER 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's