YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PREDIKER 1:14

PREDIKER 1:14 Bybel vir almal (ABA)

Ek het gekyk na alles wat die mense in hierdie wêreld doen, en ek het gesien dat niks is soos dit moet wees nie, die mense jaag wind.

Deel
Lees PREDIKER 1

PREDIKER 1:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek het al die werke gesien wat onder die son gedoen word, en kyk, dit was alles tevergeefs en 'n gejaag na wind.

Deel
Lees PREDIKER 1

PREDIKER 1:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het alles wat in hierdie wêreld gebeur, bekyk: alles kom tot niks, dit is 'n gejaag na wind.

Deel
Lees PREDIKER 1

PREDIKER 1:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek het gekyk na alles wat gedoen word onder die son: Kyk, dit alles is sinloos, 'n gejaag na wind.

Deel
Lees PREDIKER 1

PREDIKER 1:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek het al die werke gesien wat onder die son gedoen word; en kyk, dit is alles tevergeefs en 'n kwelling van die gees.

Deel
Lees PREDIKER 1

PREDIKER 1:14 Die Boodskap (DB)

Ek het alles gesien wat mense op aarde doen. Net mooi alles was sinloos; ’n gejaag agter wind aan.

Deel
Lees PREDIKER 1

PREDIKER 1:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het al die dade gesien wat onder die son gedoen word, en kyk, alles was sinloos, ’n gejaag na wind!

Deel
Lees PREDIKER 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's