YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PREDIKER 1:11

PREDIKER 1:11 Bybel vir almal (ABA)

Niemand onthou wat lank gelede gebeur het nie, en die mense wat later sal lewe, sal ook nie onthou wat later gebeur het nie.

Deel
Lees PREDIKER 1

PREDIKER 1:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Daar is geen nagedagtenis van die voorvaders nie; en ook van die nageslagte wat kom, sal daar geen nagedagtenis wees by die wat later sal wees nie.

Deel
Lees PREDIKER 1

PREDIKER 1:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat verby is, word vergeet, en ook wat later kom, sal vergeet word deur dié wat daarna kom.

Deel
Lees PREDIKER 1

PREDIKER 1:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Vroeëre gebeure word nie onthou nie, en ook nie die latere wat nog sal gebeur nie – daar is aan hulle net so min herinnering as aan dit wat sal gebeur teen die einde.

Deel
Lees PREDIKER 1

PREDIKER 1:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daar is geen herinnering aan vorige dinge nie; ook sal daar geen gedagtenis wees aan die dinge wat kom met die wat daarna sal kom nie.

Deel
Lees PREDIKER 1

PREDIKER 1:11 Die Boodskap (DB)

Niemand dink meer aan die mense wat lank gelede geleef het nie. Of aan hulle wat nog moet kom nie. Elke geslag dink net aan hulleself. Hulle het die voorgeslag lankal vergeet.

Deel
Lees PREDIKER 1

PREDIKER 1:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dinge van voorheen word nie onthou nie. In die toekoms sal die geslagte wat kom nie onthou wat nou gebeur nie.

Deel
Lees PREDIKER 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's