PREDIKER 1:10
PREDIKER 1:10 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand sê: “Kyk, hier is iets wat nuut is,” dan sê ek: Nee, dit was klaar daar voordat óns daar was.
Deel
Lees PREDIKER 1PREDIKER 1:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Is daar iets waarvan 'n mens kan sê: Kyk hier, dit is nuut? Dit was lankal daar in die ou tyd wat voor ons gewees het.
Deel
Lees PREDIKER 1PREDIKER 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kan jy van iets sê dit is nuut? Nee, dit was lankal daar, lank voor ons tyd.
Deel
Lees PREDIKER 1PREDIKER 1:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As daar iets is waarvan iemand sê, “Kyk hier, dit is nuut!” – dit het reeds gebeur in die tye wat voor ons daar was.
Deel
Lees PREDIKER 1PREDIKER 1:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Is daar iets waarvan gesê kan word: Kyk, dit is nuut? dit was al van ouds af wat voor ons was.
Deel
Lees PREDIKER 1