PREDIKER 1:1 - Compare All Versions

PREDIKER 1:1 ABA (Bybel vir almal)

Hier is die dinge wat die Prediker gesê het. Hy was 'n seun van Dawid en hy was koning in Jerusalem.

PREDIKER 1:1 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

DIE woorde van die Prediker, die seun van Dawid, die koning in Jerusalem.

PREDIKER 1:1 AFR83 (Afrikaans 1983)

Woorde van die Prediker, seun van Dawid en koning in Jerusalem.

PREDIKER 1:1 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Die woorde van Prediker, seun van Dawid, koning in Jerusalem.

PREDIKER 1:1 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Die woorde van die Prediker, die seun van Dawid, koning in Jerusalem.

PREDIKER 1:1 DB (Die Boodskap)

Hier volg die woorde van die Prediker, ’n seun van Dawid, die koning van Jerusalem.

PREDIKER 1:1 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Wat hier volg, is die woorde van die Prediker. Hy was ’n seun van Dawid en het in Jerusalem as koning regeer.