DEUTERONOMIUM 3:27
DEUTERONOMIUM 3:27 Bybel vir almal (ABA)
Jy mag op Pisga-berg gaan staan en jy mag kyk na die weste en die noorde en die suide en die ooste, maar jy sal nie deur hierdie Jordaan-rivier gaan nie.
DEUTERONOMIUM 3:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Klim op die top van Pisga en slaan jou oë op na die weste en na die noorde en na die suide en na die ooste, en bekyk dit met jou oë; want jy mag oor hierdie Jordaan nie gaan nie.
DEUTERONOMIUM 3:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Klim eerder Pisgaberg uit en kyk na die weste en die noorde, die suide en die ooste. Kyk daarna, want jy sal nie hierdie Jordaan oorsteek nie.
DEUTERONOMIUM 3:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Klim op na die kruin van Pisga en kyk na die weste, die noorde, die suide en die ooste. Kyk goed, want jy sal nie oor hierdie Jordaanrivier gaan nie.
DEUTERONOMIUM 3:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Klim op die top van Pisga, en slaan jou oë op na die weste en noorde en suide en ooste, en aanskou dit met jou oë, want jy mag nie deur hierdie Jordaan trek nie.