Julle mandjies en julle brood-skottels sal altyd vol kos wees.
Geseënd sal wees jou mandjie en jou bakskottel.
“Jou oesmandjie en jou knieskottel sal geseën wees.
Geseënd jou mandjie, en jou knieskottel!
Geseënd is jou mandjie en jou voorraad.
“Jou mandjies waarmee jy die oes insamel, sal elke jaar oorloop van al die vrugte wat die Here vir jou sal gee. Hy sal sorg dat jy meer brood sal hê as wat jy kan eet.
Jy sal geseën word met mandjies wat oorloop van vrugte en jou knieskottel sal vol brood wees.
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's