DEUTERONOMIUM 28:2
DEUTERONOMIUM 28:2 Bybel vir almal (ABA)
As julle gehoorsaam is aan julle God die Here, dan sal Hy aanhou om julle te seën
DEUTERONOMIUM 28:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En al hierdie seëninge sal oor jou kom en jou inhaal as jy luister na die stem van die HERE jou God.
DEUTERONOMIUM 28:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
“As jy luister na die Here jou God, sal al hierdie seëninge oor jou kom en jou lewe verryk.
DEUTERONOMIUM 28:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Al hierdie seëninge sal jy ontvang, en dit sal jou deel word as jy luister na die stem van die HERE jou God
DEUTERONOMIUM 28:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En al hierdie seëninge sal oor jou kom en jou inhaal as jy luister na die stem van die HERE jou God.