DEUTERONOMIUM 22:8
DEUTERONOMIUM 22:8 Bybel vir almal (ABA)
“Wanneer jy 'n nuwe huis bou, dan moet jy 'n muurtjie op die kante van die dak bou. As jy dit nie doen nie, en iemand val van die dak af, dan sal jy skuldig wees wanneer hy sterf.”
DEUTERONOMIUM 22:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As jy 'n nuwe huis bou, moet jy 'n leuning aan jou dak maak, sodat jy geen bloedskuld op jou huis bring as iemand daarvan afval nie.
DEUTERONOMIUM 22:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wanneer jy 'n nuwe huis bou, moet jy 'n reling rondom die dak aanbring sodat jy nie met jou huis iemand se dood veroorsaak as hy van die dak af val nie.
DEUTERONOMIUM 22:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ As jy 'n nuwe huis bou, moet jy 'n reling bo om die dak aanbring sodat jy nie bloedskuld op jou huis laai wanneer iemand daar afval nie.
DEUTERONOMIUM 22:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wanneer jy 'n nuwe huis bou, moet jy 'n muur vir jou dak maak, sodat jy geen bloed oor jou huis bring as iemand daarvandaan val nie.