DEUTERONOMIUM 22:11
DEUTERONOMIUM 22:11 Bybel vir almal (ABA)
“Jy mag nie klere dra wat jy saam geweef het van wol-garing en linne-garing nie.
DEUTERONOMIUM 22:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jy mag geen gemengde stof, wol en linne tegelyk, aantrek nie.
DEUTERONOMIUM 22:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Jy mag nie 'n kledingstuk dra wat van twee soorte materiaal, wol en linne, gemaak is nie.
DEUTERONOMIUM 22:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Jy mag nie gemengde vesel – wol en linne tegelyk – dra nie.
DEUTERONOMIUM 22:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy mag nie 'n kleed van verskillende soorte dra, soos van wol en linne saam nie.