DEUTERONOMIUM 22:10
DEUTERONOMIUM 22:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Jy mag nie 'n bees en 'n donkie saam voor 'n ploeg inspan nie.
DEUTERONOMIUM 22:10 Bybel vir almal (ABA)
“Jy mag nie 'n bees en 'n donkie saam inspan om jou ploeg te trek nie.”
DEUTERONOMIUM 22:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Jy mag nie ploeg met 'n bees en 'n donkie in dieselfde span nie.
DEUTERONOMIUM 22:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy mag nie met 'n bees en 'n esel saam ploeg nie.