DEUTERONOMIUM 19:17
DEUTERONOMIUM 19:17 Bybel vir almal (ABA)
Dan moet hulle altwee voor die Here kom staan, voor die regters en die priesters wat dan daar is
DEUTERONOMIUM 19:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
dan moet die twee manne wat die regsaak het, gaan staan voor die aangesig van die HERE, voor die priesters en die regters wat daar in dié dae sal wees.
DEUTERONOMIUM 19:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
moet die twee mans wat in die saak betrokke is, voor die Here verskyn, voor die priesters en die regters wat aan diens is.
DEUTERONOMIUM 19:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
moet die twee wat die geskilpunt het, in die teenwoordigheid van die HERE gaan staan, voor die priesters en regters wat daar in dié tyd sal wees.
DEUTERONOMIUM 19:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dan moet die twee manne tussen wie die twis is, voor die aangesig van die HERE staan, voor die priesters en die regters wat in dié dae sal wees