DEUTERONOMIUM 17:13
DEUTERONOMIUM 17:13 Bybel vir almal (ABA)
Al die mense moet dit hoor en hulle moet bang word, sodat nie een van hulle weer opstandig sal wees nie.”
DEUTERONOMIUM 17:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die hele volk sal dit hoor en vrees en nie meer vermetel handel nie.
DEUTERONOMIUM 17:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die hele volk sal hiervan hoor en bang word om so moedswillig op te tree.”