DEUTERONOMIUM 15:8
DEUTERONOMIUM 15:8 Bybel vir almal (ABA)
Nee, julle moet graag gee, julle moet vir so iemand alles leen wat hy moet hê.
DEUTERONOMIUM 15:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar jy moet jou hand wyd oopmaak vir hom, en jy moet gewillig aan hom leen, genoegsaam vir sy behoefte, wat hom ontbreek.
DEUTERONOMIUM 15:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nee, jy moet jou hand vir hom wyd oopmaak en aan hom leen sonder voorbehoud, soveel as wat hy nodig het, wat ook al sy behoefte is.
DEUTERONOMIUM 15:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar jy moet jou hand wyd oopmaak vir hom, en jy moet hom sekerlik leen wat hy nodig het, in wat hy wil.