DEUTERONOMIUM 15:13
DEUTERONOMIUM 15:13 Bybel vir almal (ABA)
En wanneer jy hom vry laat weggaan, dan moet jy vir hom iets gee wanneer hy weggaan.
DEUTERONOMIUM 15:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as jy hom as vryman van jou laat weggaan, moet jy hom nie met leë hande laat weggaan nie.
DEUTERONOMIUM 15:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar wanneer jy hom vrylaat, moet jy hom nie met leë hande laat gaan nie.
DEUTERONOMIUM 15:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wanneer jy hom dan as 'n vry man van jou af wegstuur, moet jy hom nie met leë hande laat gaan nie.
DEUTERONOMIUM 15:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as jy hom vry van jou af wegstuur, mag jy hom nie leeg laat weggaan nie.