YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

DEUTERONOMIUM 10:20

DEUTERONOMIUM 10:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Vir die HERE jou God moet jy ontsag hê – Hom moet jy dien, aan Hom moet jy vashou en slegs in sy Naam moet jy sweer.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 10

DEUTERONOMIUM 10:20 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet julle God die Here respekteer en Hom dien en naby Hom bly, en wanneer julle iets belowe, dan moet julle sê die Here is die getuie.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 10

DEUTERONOMIUM 10:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die HERE jou God moet jy vrees, Hom moet jy dien en Hom moet jy aanhang en by sy Naam sweer.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 10

DEUTERONOMIUM 10:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet die Here jou God eer, Hom dien en aanhang, en wanneer jy 'n eed aflê, moet jy dit in sy Naam doen.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 10

DEUTERONOMIUM 10:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Vir die HERE jou God moet jy ontsag hê – Hom moet jy dien, aan Hom moet jy vashou en slegs in sy Naam moet jy sweer.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 10

DEUTERONOMIUM 10:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Jy moet die HERE jou God vrees; hom moet jy dien, en hom moet jy aankleef en by sy Naam sweer.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 10

DEUTERONOMIUM 10:20 Die Boodskap (DB)

“Jy moet net die Here jou God aanbid. Jy moet Hom altyd dien, altyd aan Hom vashou en net in sy Naam beloftes maak.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 10

DEUTERONOMIUM 10:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Eerbiedig die HERE jou God, dien Hom en volg Hom. Wanneer jy sweer, mag dit net in sy Naam wees.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's