YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

DEUTERONOMIUM 10:16

DEUTERONOMIUM 10:16 Bybel vir almal (ABA)

“Julle moet met julle hele hart aan Hom behoort, julle moenie hardkoppig wees nie.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 10

DEUTERONOMIUM 10:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Besny dan die voorhuid van julle hart en verhard julle nek nie verder nie.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 10

DEUTERONOMIUM 10:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wy jou aan Hom en moenie hardkoppig wees nie.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 10

DEUTERONOMIUM 10:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Besny die voorhuid van julle harte en moenie langer hardnekkig wees nie.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 10

DEUTERONOMIUM 10:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Besny dan die voorhuid van julle hart, en wees nie meer hardnekkig nie.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 10

DEUTERONOMIUM 10:16 Die Boodskap (DB)

Gee julle daarom heeltemal aan die Here oor. Moenie meer soos in die verlede teen die Here in opstand kom nie.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 10

DEUTERONOMIUM 10:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daarom, verander julle afvallige gesindheid en hou op om so hardkoppig te wees.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's