DANIËL 6:4
DANIËL 6:4 Bybel vir almal (ABA)
Daniël het sy werk beter gedoen as die ander twee hoof-amptenare en die goewerneurs, want hy was baie slim. Die koning het toe besluit hy wil vir Daniël kies om die belangrikste hoof-amptenaar te wees.
Deel
Lees DANIËL 6DANIËL 6:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het hierdie Daniël bo die ministers en die landvoogde uitgemunt, omdat 'n voortreflike gees in hom was; daarom was die koning van plan om hom oor die hele koninkryk aan te stel.
Deel
Lees DANIËL 6DANIËL 6:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hierdie Daniël het deur sy buitengewone bekwaamheid so uitgeblink bo die ander ministers en die goewerneurs-generaal dat die koning van plan was om hom oor die hele koninkryk aan te stel.
Deel
Lees DANIËL 6