DANIËL 6:29
DANIËL 6:29 Bybel vir almal (ABA)
Dit het goed gegaan met Daniël in die tyd toe Darius koning was en in die tyd toe Kores koning was, Kores, die man van die land Persië.
Deel
Lees DANIËL 6DANIËL 6:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hierdie Daniël was voorspoedig onder die regering van Daríus en onder die regering van Kores, die Pers.
Deel
Lees DANIËL 6DANIËL 6:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit het goed gegaan met Daniël gedurende die regering van Darius en die regering van Kores die Pers.
Deel
Lees DANIËL 6DANIËL 6:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hierdie Daniël was voorspoedig onder die regering van Darius en onder die regering van Kores die Pers.
Deel
Lees DANIËL 6