DANIËL 6:2
DANIËL 6:2 Bybel vir almal (ABA)
Hy het 120 goewerneurs gekies om te regeer oor al die lande wat aan hom behoort.
Deel
Lees DANIËL 6DANIËL 6:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit het Daríus behaag om oor die koninkryk honderd-en-twintig landvoogde aan te stel wat in die hele koninkryk sou wees
Deel
Lees DANIËL 6DANIËL 6:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het besluit om honderd en twintig goewerneurs-generaal aan te stel om oor sy hele koninkryk te regeer.
Deel
Lees DANIËL 6