DANIËL 6:1
DANIËL 6:1 Bybel vir almal (ABA)
Darius was koning in die land van die Mediërs. Hy het koning geword toe hy 62 jaar oud was.
Deel
Lees DANIËL 6DANIËL 6:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Daríus, die Meder, was twee-en-sestig jaar oud toe hy die koningskap ontvang het.
Deel
Lees DANIËL 6DANIËL 6:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Darius die Mediër het die koningskap oorgeneem toe hy twee en sestig jaar oud was.
Deel
Lees DANIËL 6DANIËL 6:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Darius die Meder het die koningskap ontvang toe hy twee-en-sestig jaar oud was.
Deel
Lees DANIËL 6DANIËL 6:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit het Daríus behaag om honderd-en-twintig vorste oor die koninkryk aan te stel, wat oor die hele koninkryk sou wees
Deel
Lees DANIËL 6