DANIËL 5:26
DANIËL 5:26 Bybel vir almal (ABA)
Mene beteken: God het gekyk of jy 'n goeie koning is, en Hy het besluit jy sal nie meer koning wees nie.
Deel
Lees DANIËL 5DANIËL 5:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is die uitleg van die woord: Mené — God het u koningskap getel en daar 'n einde aan gemaak
Deel
Lees DANIËL 5DANIËL 5:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
En dit is die betekenis van die woorde: ‘Getel’: God het die jare van u koningskap getel en 'n einde daaraan gemaak.
Deel
Lees DANIËL 5DANIËL 5:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dít is die uitleg van die woorde: Mene – God het die jare van u koningskap getel en dit beëindig.
Deel
Lees DANIËL 5DANIËL 5:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is die uitlegging van die saak: MENE; God het u koninkryk getel en dit voltooi.
Deel
Lees DANIËL 5