DANIËL 5:13
DANIËL 5:13 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het vir Daniël na die koning toe gebring. Die koning het vir Daniël gesê: “Is jy Daniël, een van die mense wat koning Nebukadnesar weggevat het uit die land Juda en hiernatoe gebring het?
Deel
Lees DANIËL 5DANIËL 5:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe is Daniël voor die koning gebring; die koning het begin spreek en vir Daniël gesê: Is jý Daniël wat by die Joodse ballinge behoort, wat die koning, my vader, uit Juda gebring het?
Deel
Lees DANIËL 5DANIËL 5:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daniël is toe na die koning toe gebring, en die koning het vir hom gevra: “Is jy die Daniël uit die Judese ballinge wat deur my voorganger die koning hierheen gebring is uit Juda?
Deel
Lees DANIËL 5