DANIËL 4:6
DANIËL 4:6 Bybel vir almal (ABA)
Ek het gesê al die wyse mense van Babel moet hier by my bymekaarkom en vir my sê wat die droom beteken.
DANIËL 4:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop is deur my bevel gegee om al die wyse manne van Babel voor my te bring, dat hulle my die uitlegging van die droom bekend kan maak.
DANIËL 4:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom het ek 'n bevel uitgevaardig dat al die koninklike raadgewers voor my gebring moes word om vir my die droom uit te lê.
DANIËL 4:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Bevel is deur my uitgevaardig dat al die wyses van Babilonië voor my gebring moes word, sodat hulle die uitleg van die droom aan my bekend kon maak.
DANIËL 4:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom het ek 'n bevel gegee om al die wyse manne van Babel voor my in te bring, sodat hulle my die uitlegging van die droom bekend kan maak.