DANIËL 4:5
DANIËL 4:5 Bybel vir almal (ABA)
Maar toe het ek gedroom en ek het iets gesien toe ek gedroom het. Ek het groot geskrik.
Deel
Lees DANIËL 4DANIËL 4:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek het 'n droomgesig gesien wat my verskrik het — droombeelde op my bed en die gesigte van my hoof het my verontrus.
Deel
Lees DANIËL 4DANIËL 4:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar toe het ek 'n droom gehad wat my ontstel het, visioene in my slaap, wat deur my kop gemaal en my laat bang word het.
Deel
Lees DANIËL 4DANIËL 4:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het 'n droom gehad, en dit het my verskrik. Die droombeelde in my bed en die visioene in my kop het my ontstel.
Deel
Lees DANIËL 4DANIËL 4:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het 'n droom gesien wat my bang gemaak het, en die gedagtes op my bed en die gesigte van my hoof het my verskrik.
Deel
Lees DANIËL 4