DANIËL 4:4
DANIËL 4:4 Bybel vir almal (ABA)
“Ek, Nebukadnesar, het lekker in my huis gewoon, en dit het goed gegaan met my.
Deel
Lees DANIËL 4DANIËL 4:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek, Nebukadnésar, het rustig in my huis gelewe en was voorspoedig in my paleis.
Deel
Lees DANIËL 4DANIËL 4:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ek, Nebukadnesar, het rustig en voorspoedig in my paleis gewoon
Deel
Lees DANIËL 4DANIËL 4:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Ek, Nebukadnesar, was sorgeloos in my huis en voorspoedig in my paleis.
Deel
Lees DANIËL 4DANIËL 4:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek, Nebukadnésar, het in my huis gerus en in my paleis gefloreer.
Deel
Lees DANIËL 4